Ongelooflike ondersteuning vir die bekroonde Ellen Pakkies-film!

ELLEN, DIE ELLEN PAKKIES STORIE is op Vrydag, 7 September 2018, amptelik vrygestel in plaaslike bioskope en het ongelooflike ondersteuning en terugvoer vanaf die Suid-Afrikaanse publiek en media ontvang! Die skeppers van hierdie aangerypende rolprent is ongelooflik dankbaar vir die suksesvolle openingsnaweek van hierdie langverwagte speelfilm. Die bekroonde prent het R968 408 verdien gedurende die openingsnaweek, […]