Jy is hier
Tuis > Musiek > Ricus Nel – Ouskool Boerseun

Ricus Nel – Ouskool Boerseun

Ons het bietjie met Ricus Nel gesels oor sy jongste album, Ouskool Boerseun. Hy is maar ʼn ‘gewone outjie’, sê die sanger Ricus Nel en is nederig dankbaar vir elke toekenning of handeklap wat hy kry. Hy het onlangs sy jongste album, Ouskool Boerseun, vrygestel. “Dit is die eerste Afrikaanse album ná die Don Williams-album wat ek nou vrygestel het. Die album bevat agt oorspronklike Afrikaanse snitte en nog ʼn Don Williams-keurspel, net omdat die mense my vorige een so ondersteun het,” sê hy.

Leave a Reply

Top