Noem My Skollie – Lokprent

Die baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word se amptelike lokprent is pas bekendgestel! Kyk die lokprent hier:  (Lokprent Skakel) Suid-Afrikaanse gehore kan uitsien na die vrystelling van Daryne Joshua se regisseursdebuut, […]

Huisgenoot vier eeufees met die maak van die film Vir die Voëls

As deel van Huisgenoot se eeufeesviering vanjaar het die tydskrif, in samewerking met kykNET Films, die romantiese drama Vir die Voëls vervaardig. Kyk die lusmaker lokprent wat pas bekendgestel is hier (Kliek hier) Henriëtte Loubser, Huisgenoot se redakteur, vertel hoe dié reis begin het: “Toe ons twee jaar gelede begin dink aan maniere om Huisgenoot se […]