. . .

Luister hier na ‘n onderhoud met die manne van DZL.

Hulle is aan die brand in die Afrikaanse musiekindustrie en is op verskeie trefferlyste met hulle liedjie “Langpad”. Hulle het ook ʼn lekker verrassing vir aanhangers met ʼn nuwe program wat Maart afskop op Via. Een van die lede, Andries Hendrik Potgieter, is vroeër vanjaar Cosmoplitan se mooiste man in SA gekroon.

Kyk gerus hier ook na n YouTube video van hulle weergawe van Somebody like you:

Leave a Reply