. . .

Month: February 2016

Vir Die Een Wat Geval Het – Len Muller

Gewilde Afrikaanse sanger Len Muller se nuwe enkelsnit Vir Die Een Wat Geval Het is hierdie week uitgereik. Die lied het vir die jong sanger baie persoonlike betekenis. “Dit is een oggend geskep nadat ek ‘n verskriklike droom gehad het. Ek het gedroom dat ek op my eie begrafnis was. Die begrafnisondernemer het gepraat oor geure […]