Jy is hier
Tuis > Musiek > BZN se Jan en Anny binnekort op SA-verhoë

BZN se Jan en Anny binnekort op SA-verhoë

Die Band Zonder Naam (BZN) spog met meer as 30 verskillende albums wat platinumstatus in Nederland bereik het en die groep het daarin geslaag om vir 22 jaar tussen 1977 tot 1998 elke jaar ʼn album uit te reik wat platinumstatus bereik het. Tog is dit nie noodwendig hierdie uitsonderlike

Leave a Reply

Top