Jy is hier
Tuis > Musiek > FREDI NEST VERLOOR SY STRYD TEEN KANKER

FREDI NEST VERLOOR SY STRYD TEEN KANKER

Die immergewilde sanger, Fredi Nest, is vandag ná ‘n kort stryd teen kanker oorlede. Sy lewensmaat, Sylvia, het die nuus bevestig. Nest is in Mei vanjaar met ‘n breingewas gediagnoseer, waarna hy onmiddellik met behandeling by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria begin het. Die kanker het egter ook vinnig

Leave a Reply

Top