. . .

Month: October 2014

Ontmoet vir Zane

ZANE is nie net n energieke en vars nuwe kunstenaar nie, maar ook n inspirerende Man van God. ZANE se sangloopbaan begin in 2007 met professionele sanglesse nadat hy vir Hoërskool Linden se koor gesing het, deur te begin met Opera as ‘n agtergrond het hy sy vokale klanke so gebou! ZANE neem in 2010 […]

Ontmoet vir Sharoney

Gedurende 2014 is Sharoney aan die Suid-Afrikaanse publiek bekendgestel met die uitreiking van haar heel eerste enkelsnit Een Keer, geskryf deur Hugo Ludik en Reynardt Hugo van die gewilde groep ADAM. Sommer baie vinnig het hierdie liedjie die trefferparades van radiostasies regoor Suid-Afrika gehaal en vir ’n lang tyd net daar gebly! Sharoney is 19 […]