#GooiJouSuikerOpMy – Dirk van der Westhuizen

Dirk van der Westhuizen het geen bekendstelling nodig nie… hy was immers die oorsaak van Suid-Afrika se grootste sosiale media ontploffing in 2012 met sy video ‘Supercool! (Gangnam Style)’. Na ‘n lang wag kan sy ondersteuners nou die dae begin aftel na sy 3de solo album wat September 2014 die rakke tref – ‘#GooiJouSuikerOpMy’. Wees […]

BEESKRAAL REVIVAL – KRONKELPAD

Sowat 15 jaar gelede het Beeskraal hulself as een van Suid-Afrika se grootste groepe gevestig. Hulle was deel van ‘n nuwe era van Afrikaanse rockmusiek en verskeie media het dié groep as “revolusionêr” bestempel. Met hul nuutste album, Kronkelpad, bewys Beeskraal Revival (soos hulle nou bekendstaan) weer eens hoe hulle die grense van Afrikaanse musiek […]