Jy is hier
Tuis > Musiek > SNOTKOP – #Soos ‘n Boss

SNOTKOP – #Soos ‘n Boss

Snotkop is terug met sy nuwe album wat die land se tonge aan die praat gaan hê!!! “#Soos ‘n Boss” is sy sesde album wat die rakke sal tref op die 1ste Julie 2014. Hierdie versameling van gatskop treffers is vars, innoverend en net pleinweg LEKKER! Snotkop rap, sing en skerts

Leave a Reply

Top