Top 20 van 2014

Maroela Media het ‘n Top 20 van 2014 saamgestel   Daar is tien manlike kunstenaars, agt vroulike kunstenaars en twee groepe. Die eerste tien was almal 20 weke of langer op die Top 20, en twee kunstenaars het die nr. 1-posisie met twee snitte gehaal. Ek moes jou gesoen het– Leah Pad na jou hart– […]

Suid-Afrikaanse filmmakers se GROOTSTE openingsvrystelling ooit!

Suid-Afrikaanse filmmakers se GROOTSTE openingsvrystelling ooit! As gevolg van fenominale mondelingse kommunikasie, ongelooflike pers en radioresensies, en die lof wat dierolprent in die sosiale media toegeswaai word, is die vervaardigers van Leading Ladyletterlik ‘in die wolke’! “Om geld te maak by die lokket is een ding, maar om dit te doen terwyl jy glimlagte op […]