Dit is nou maar eenmaal so dat hoe meer mense saamstaan, hoe sterker is die hele gemeenskap waarin hulle woon. Almal weet 2020 was ’n taai jaar wat onverwagte nood uit verskeie oorde gebring het...